Kontak ons

[iphorm id=”9″ name=”Sticky Contact Form”]

Wat bied Ecsponent?

Genoteerde voorkeuraandele aan beleggers wat ‘n medium termyn en stabiele, voorspelbare opbrengste vereis.

Voorkeuraandele - belangrikste kenmerke

Aanbevole termyn

5 jaar

Keuse

Maandelikse dividend-inkomste of kapitaalgroei oor die termyn

Koste

100% van kapitaal belê

0.25% per jaar

Produkprofiel

Stabiele, voorspelbare beleggingsopbrengste, terwyl die volle kapitaal beskerm word

Vyf redes om by Ecsponent te belê:

  1. Verdien vasgestelde beleggingsopbrengste van 10% of meer per jaar*, wat nie aan markskommelinge blootgestel is nie.
  2. Belê jou kapitaal ten volle en daar is geen aanvangskoste nie.
  3. Kies tussen kapitaalgroei of vaste maandelikse inkomste- of dividendbetalings.
  4. Ontvang jou kapitaal aan die einde van die vyfjaartermyn.
  5. Geniet die unieke eienskappe wat genoteerde voorkeuraandele bied in jou beleggingsportefeulje.

Voorkeuraandeel prestasie tenoor algemene SA maatstawwe

Graph is for illustrative purposes only. The data excludes all fees and taxes that may be applicable. For illustrative purposes, monthly income distributions were added back to the capital amount to express total return on investment. Income from this investment is paid monthly, net of tax, and is not automatically reinvested.

Ecsponent Financial Services is an authorised financial service provider registered with the Financial Services Board under license number FSP 32968 and provides investors with the information and advice they need to make investment decisions that are appropriate to their own needs. Ecsponent Financial Services is a wholly-owned subsidiary of Ecsponent Limited.

Geskik vir beleggers wat:

  • Medium-termyn belegging benodig
  • Hoër groei benodig as die mark standaard
  • Die sekuriteit om in voorkeuraandele te belê

Oorsig van verskillende voorkeuraandele

Produk Minimum belegging Bruto koers Netto koers Inkomste / Kapitaalgroei
Fixed-Rate Income Provider (A) R 10 000 10.00% 8.00% Maandeliks betaal Lees meer
Fixed-Rate Growth Provider (B) R 10 000 11.20% Min KWB Aan einde van termyn Lees meer