null

Blog

Recent news & articles

Visit our blog

View our latest posts

null

Investment calculator

Calculate investment growth

Use calculator

Project future value

null

Newsletter

Ecsponent's monthly newsletters

View newsletters

View or download our newsletters

null

Downloads

Resources for brokers

Downloads

Download factsheets and more

Downloads

Become a Broker

[iphorm id=”4″ name=”General Contact Form”]

Blog

Beleggingsopbrengs: Hoeveel rente verdien jy WERKLIK?

Die duiwel is in die fynskrif Een van die grootste redes waarom beleggers geld verloor, is omdat hulle swig voor aanbiedinge met onrealistiese opbrengste op aandele, effekte, effektetrusts, vaste eiendom of ander bateklasse. Sodra hulle hul vingers verbrand, word uiters versigtige alternatiewe soos ‘n vaste deposito dikwels gekies. Nie net is hul opbrengste vasgestel nie,…

Details

Maklike alternatief vir ‘n inkomstebelegging

Vroeg in Desember het ons aangekondig dat Ecsponent ‘n prospektus van ‘n R10 miljard binnelandse medium-termynprogram (BMTN-program) vrygestel het. Hierdie nuwe beleggingsopsie bied unieke voordele vir beleggers en skep ook geleenthede vir groei vir die groep.   Wat is genoteerde mediumtermynnotas?   JSE-genoteerde mediumtermynnotas bied ‘n alternatief vir beleggers wat ‘n gereelde inkomste en bogemiddelde…

Details

Afrika, die vasteland van die jeug

Afrika het die jongste bevolking in die wêreld en teen 2050 sal een uit elke vier werkende mense waarskynlik Afrikane wees.   Die grootte van die jeug in sekere Afrika-lande is verbysterend. In Niger is 50% van die bevolking, byvoorbeeld, onder die ouderdom van 15 jaar. Vandag is oor die 60% van Afrikane jonger as…

Details