Ecsponent bolsters board to support growth ambitions

Johannesburg – January 30, 2019 – JSE-listed specialist financial services group, Ecsponent Limited today announced several new appointments to its board that will support the Group’s ongoing sustainability, underpin delivery against strategy and uphold the highest levels of governance.   Keith Rayner is appointed as chairman of the company’s Audit and Risk committee and also…

Sensible way of getting behind SMEs

‘Niche financial services firm is enabling entrepreneurs in a manner that traditional banks can’t – or won’t – and actively contributing to SA’s economic goals.’ Small and medium-sized enterprises (SMEs) are recognised in many economies as one of the key drivers of economic growth, social development and job creation. This is applicable to such a…

Newsflash 22.01.2019 – Pink Orchid transaction approved

We are pleased to share with you that yesterday shareholders unanimously approved the Pink Orchid transaction.  Pink Orchid is an investment holding company incorporated in Botswana. This investment results in the Ecsponent Group (“Ecsponent” or “the Group”) acquiring 34.89% of the ordinary share capital of Zimbabwean Stock Exchange-listed GetBucks Zimbabwe and increasing its investment in…

Beleggingsopbrengs: Hoeveel rente verdien jy WERKLIK?

Die duiwel is in die fynskrif Een van die grootste redes waarom beleggers geld verloor, is omdat hulle swig voor aanbiedinge met onrealistiese opbrengste op aandele, effekte, effektetrusts, vaste eiendom of ander bateklasse. Sodra hulle hul vingers verbrand, word uiters versigtige alternatiewe soos ‘n vaste deposito dikwels gekies. Nie net is hul opbrengste vasgestel nie,…

Benut belastingvoordele voor Februarie 2019

Suid-Afrikaners se gedagtes begin al hoe meer wegdwaal van besigheid en hul finansies na kusvakansies en samesyn soos die jaar sy einde nader.   Die versoeking om te bestee en die tyd te geniet, is gedurende die feestyd groot en as beleggers nie deeglik besin nie, sal hulle ‘n gulde geleentheid misloop om aanstaande jaar…

Maklike alternatief vir ‘n inkomstebelegging

Vroeg in Desember het ons aangekondig dat Ecsponent ‘n prospektus van ‘n R10 miljard binnelandse medium-termynprogram (BMTN-program) vrygestel het. Hierdie nuwe beleggingsopsie bied unieke voordele vir beleggers en skep ook geleenthede vir groei vir die groep.   Wat is genoteerde mediumtermynnotas?   JSE-genoteerde mediumtermynnotas bied ‘n alternatief vir beleggers wat ‘n gereelde inkomste en bogemiddelde…

Afrika, die vasteland van die jeug

Afrika het die jongste bevolking in die wêreld en teen 2050 sal een uit elke vier werkende mense waarskynlik Afrikane wees.   Die grootte van die jeug in sekere Afrika-lande is verbysterend. In Niger is 50% van die bevolking, byvoorbeeld, onder die ouderdom van 15 jaar. Vandag is oor die 60% van Afrikane jonger as…