Pensioengeld in spervuur
Die regering se plan om by die pensioenbedryf in te meng, sal ‘n vernietigende impak op die aftreebedryf hê en baie mense se karige pensioen verder onder druk plaas. Die ANC het in sy verkiesingsmanifes aangedui dat die regering aan plaaslike batebestuurders wil voorskryf om in sukkelende staatsondernemings, soos Eskom en die SAL, te…