Sinvolle manier om KMO’s te ondersteun
Nis finansiële dienste maatskappy ondersteun entrepreneurs wat nie hulp kan kry by tradisionele banke nie. Op dié manier word aktief tot die ekonomiese doelwitte van Suid-Afrika bygedra.
www.moneyweb.co.za/in-depth/ecsponent-group/sensible-way-of-getting-behind-smes/
Ecsponent se betrokkenheid by die Vierde Nywerheidsrevolusie
Die Groep neem direkte, minderheids-aandelebelange in hoëgroei-segmente. Dit bevoordeel ondernemings in nis-sektore wat deur tegnologie ondersteun word en op verbeterde lewensgehalte fokus.
Hoe Ecponent kapitaal verkry in onsekere tye
Dit gaan oor die verkryging van nisbeleggingsprodukte vir institusionele en gewone beleggers.
www.moneyweb.co.za/in-depth/ecsponent-group/how-ecsponent-raises-capital-during-uncertain-times/
‘n Bekwame finansiële adviseur gee advies en verkoop nie produkte nie
Finansiële advies is die sleutel tot beleggingsdoelwitte. Die keuse van die regte adviseur kan ‘n merkbare impak hê op jou opbrengste en jou vermoë om nougeset oor die jare te spaar.
www.businesslive.co.za/bt/money/2019-01-27-a-reputable-financial-adviser-sells-advice-not-products/