Master the crisis like Rockefeller

Successful businesses grow and survive in times of change when they identify viable opportunities and pursue them with focus and perseverance. It requires entrepreneurs who can analyse the risks of the macro environment and convert ideas and vision into successful products and services.   What is happening to the markets now? There are strong indications…

Spotlight on renewable energy

Funding the largest (22MW) solar plant in Zimbabwe with community ownership scheme   Two-thirds of Africans – 620 million people – still do not have access to “affordable, reliable, sustainable and modern electricity”, one of the UN’s key Sustainable Development Goals. Decades of neglect and mismanagement have left Africa with some of the world’s worst-functioning…

New era brings growth

When it comes to predicting the future, science-fiction writers seem to have a particular knack for visualising the possibilities. For example, Mark Twain essentially envisioned what would become the Internet as far back as 1898. He wrote about something he called a telectroscope – essentially a dial-up connection – which allowed people to connect to a worldwide network via…

Bemeester krisis soos Rockefeller

Suksesvolle ondernemings sal in die tye van verandering net kan oorleef en groei as lewensvatbare geleenthede geïdentifiseer, benut en met deursettingsvermoë aangepak word. Dit verg entrepreneurs wat die internasionale en plaaslike omgewing se risiko’s kan ontleed en idees en visualisering in suksesvolle produkte en dienste kan omskep.   Wat gebeur tans is die markte? Daar…

Fokus op hernieubare energie

Finansiering van die grootste (22MW) sonenergie-aanleg in Zimbabwe wat deur die inwoners besit word   Twee derdes van die inwoners van Afrika, oftewel 620 miljoen mense, het steeds nie toegang tot bekostigbare, betroubare, volhoubare en moderne elektrisiteit nie. Dit is een van die belangrikste ontwikkelingsdoelwitte van die Verenigde Nasies, maar danksy dekades se verwaarlosing en…

Nuwe era bring groei

Skrywers van wetenskapfiksie het die vermoë om soms baie duidelik oor die toekoms te visualiseer. Mark Twain het byvoorbeeld reeds die internet in 1898 voorspel. Hy het geskryf oor ‘n sogenaamde telektroskoop – eintlik ‘n soort oproepverbindingstelsel – wat mense toelaat om by ‘n wêreldwye netwerk via hul telefone in te skakel en inligting van…