Besluite wat jou welvaart bepaal

Finansiële besluite, wat strek van die opvoeding van jou kinders tot die dag van aftrede, sal finaal die welstand van jou en jou gesin bepaal. Hierdie besluite kan jou finansieel knou óf dit kan die weg baan tot ‘n sorgvrye lewenstyl en gemaklike aftrede. Vooropgestelde idees en beperkte kennis laat ons dikwels verkeerde finansiële besluite…

Wat gebeur met die rand?

Gaan die rand aanhou verswak en moet ek so gou moontlik my geld buiteland toe skuif? Die wisslevalligheid en onlangse verswakking van die rand is vir baie beleggers rede tot kommer. Dit is veral ná toenemende tekens van politieke onstabiliteit en aanduidings dat die ekonomie besig is om te krimp.   Emosie kry die oorhand…

Ramaphoria begin taan

Die land se fokus is besig om al hoe meer te skuif na die stryd in die ANC en aanstaande jaar se verkiesing ten koste van die ekonomie en werkskepping.   Die verkiesing van president Cyril Ramaphosa was veronderstel om ‘n waterskeiding te wees wat die land tot ‘n markgerigte ekonomie sou lei waar grootskaalse…

What’s up with the rand?

Will the rand continue to depreciate, and should I move my money abroad as soon as possible?   The volatility and recent depreciation of the rand are causing concern for many investors. This is exacerbated by increasing signs of political instability and warnings of a shrinking economy.   Emotion gets the upper hand It is…

Ramaphoria starts fading

President Cyril Ramaphosa’s election had promised to be a watershed moment for South Africa. There was euphoria and expectation that our economy would become market- oriented and that there would be a large-scale focus on job creation.   Instead, the country’s focus has shifted to the internal struggle in the ANC with an eye on…