Die Suid Afrikaanse Reserwe Bank het vandag (20 Julie 2017) aangekondig dat die repokoers met 25-basis punte verminder. Die prima rentekoers sal daal na 10.25%. Dis goeie nuus vir die wat rente betaal maar sleg vir die wat dit verdien van beleggings.

In Ecsponent se nuusbrief van Junie 2017, het ons gesels oor die gewildheid van vaste koerse onder beleggers. Gedurende tye van dalende rentekoerse, is dit gerusstellend om te weet jy kan ‘n vaste groeikoers op jou beleggings verdien en dat dit boonop belasting vriendelik is.

Lees die nuusbrief en vind meer uit oor Ecsponent se belegginsopsies.